Ngwenya Lodge, Skade 2 Desember 2025
Автор: Twee spore
Загружено: 2026-01-14
Просмотров: 231
Twee spore span uit vir Kersfees by Ngwenya lodge naby Komatipoort. Die oord herstel na erge stormskade aan die begin van Desember 2025. Nogtans was alles onder beheer en kon die pragtige oord met alles wat hulle aanbied geniet. Ons gradeer Ngwenya Lodge 10/10 vir natuurskoon, ligging en netheid,
#ngwenyalodge
#krugernationalpark
#tweespore
#crocodleriver
#family
https://ngwenya.co.za/
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: