Begin jou eie besigheid met 'n "HONDERD RAND"
Автор: BAASRAAK UITSAAI NETWERK
Загружено: 2026-01-20
Просмотров: 285
Wat sou jy doen as R100 al is wat jy oorhet?
Sal jy dit bêre, spandeer, of saai?
In hierdie episode van Brultyd begin ons ‘n nuwe reeks:
Die R100 Entrepreneur — waar ons praat oor geloof, werk, kreatiwiteit en Koninkryksbeginsels vir besigheid.
Ons kyk na:
• Hoe God na rentmeesterskap kyk
• Hoekom min nie die probleem is nie — passiwiteit is
• Wat die Bybel sê oor werk, wins en vermenigvuldiging
• Praktiese idees van besighede wat jy met R100 kan begin
📖 “Dit is die Here wat jou die krag gee om rykdom te verwerf.” — Deuteronomium 8:18
Hierdie gesprek is vir:
✔️ Entrepreneurs
✔️ Werksoekendes
✔️ Jongmense
✔️ Underdogs
✔️ En enigiemand wat weer wil opstaan en bou
👉 Sluit by die R100 Entrepreneur beweging aan
🌐 www.baasraak.tv
📩 Deel jou storie of idee in die kommentaar
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: