Ken jy jou dae van die week? Sing saam en leer dit sommer gou-gou!
Автор: Aanlyn Einsteins
Загружено: 2023-04-22
Просмотров: 8163
Wiskunde vir graad 1
Dae van die week
As jy die dae van die week vir jou klas of kind wil leer dan moet jy die video jyk! Hierdie kort video word toegewy aan die die dae van die week. Ons stel bekend, Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag, Saterdag en Sondag in 'n liedjie. Volg ons op facebook om die gratis werkkaart af te laai.
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die dae van die week gereeld met jou kind!
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse video's vir kinders!
Die video is ideaal vir ouers en juffrouens en laerskole.
Die video vorm deel van ons Graad 1 ekstra hulpprogram vir kinders en is 1 van 40 video's in die reeks.
Gratis werkkaart op ons facebookblad beskikbaar.
https://www.facebook.com/rocknrollein...
Ook beskikbaar:
Tel in 2's
• Tel in 2's. Ons tel in 2's tot by 100. Kan...
Tel in 5'e
• Tel in 5'e
3D-figure
• 3D-figure (1). Het jy geweet 'n 3D figuur ...
Graad 1 Werkkaarte nou op die webblad beskikbaar vir Graad 1's
https://mariettegaljaard.wixsite.com/...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: