Sodwana Bay Vlog | Scuba dive - KZN
Автор: Franclin Adventures
Загружено: 2022-10-27
Просмотров: 2042
Dis tyd om te duik.
Ons vlieg van Kaapstad na Durban en ry na Sodwanabaai om te gaan duik.
Van die beste duik plekke in die wêreld.
Ons maak 'n paar stoppe oppad en eet bietjie tradisionele kos.
Geniet hom!
Die Sodwanabaai lied in die video kom van ons jonger dae se duik in 2011.
#scubadiving #Sodwana #southafrica
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: