Someone to hold my hand - Woordfees 2023, live
Автор: Petronel Baard
Загружено: 2023-10-11
Просмотров: 179
'n Blom in Elke Vrou met die pragtige ensemble van die Suid-Kaap Kinderkoor.
Ek het hierdie lied in 1999 geskryf net voor ek die destydse ATKV-Crescendo gewen het.
Met Franco Engelbrecht op klavier, Lelanè van der Merwe op tjello en Johan Engelbrecht op viool. Die ensemble onder leiding van Jan-Erik Swart.
"Someone to hold my hand" vasgevang hier deur Deur die Blare Floral Art, Alta Scott.
Dankie weer vir almal wat saamgereis het by die Woordfees 2023!
Seën op al ons seisoene voor en agter ons.
Petronel
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: