"Regering erken nie plaasmoordprobleem"
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2020-07-02
Просмотров: 917
Pretoria, 1 Julie - President Cyril Ramaphosa en die regering weier om te erken dat plaasaanvalle en -moorde 'n ernstige probleem is en daarom kry dit nie die aandag wat dit verdien nie. Só sê landbouorganisasies en 'n misdaadkenner wat navorsing doen oor dié kwessie. Volgens TLU SA se jongste syfers het 130 plaasaanvalle reeds vanjaar in Suid-Afrika plaasgevind. 25 mense is in dié aanvalle vermoor.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: