Aftrekking met uitbreiding (2021)
Автор: Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Загружено: 2021-09-15
Просмотров: 817
#KABV #Wiskunde #aftrekking
In hierdie video word aftrekking met uitbreiding in 5 maklikke stappe verduidelik. Ek sal aan beveel dat die video na elke stap "gepause" word en die kind dan die stap oefen met n aftrekkings som. Spesiale aandag moet veral gegee word aan stap 3, die hergroepering van die getalle wat uitgebrei is. Wat ek die meeste hou van hierdie stap is dat kinders dan kan begin aftrek van enige kant (alhoewel hulle gewoonlik begin aftrek by die ene, maar baie maak ook foute en trek af vanaf die regte kant). Wanneer die getallle goed hergroepeer is sal leerders minder hierdie fout maak- oefen hergroepering dus gereeld.
Alle voorspoed!
Juffie
_______________________________________________________________________________________
Bly in kontak! Stuur n epos na [email protected] of vind my op die volgende sosiale media platforms:
Facebook : / wiskunde-juf. .
Instagram: / wiskundejuf. .
Twitter: / wiskundejuffie
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: