Enkelvoudige rente
Автор: ClassroomEducation
Загружено: 2025-11-09
Просмотров: 60
Enkelvoudige rente verwys na die persentasie van die oorspronkilike bedrag gekoppel aan ‘n spesifieke tydperk of periode. Hierdie periode is gewoonlik in terme van jare. Wat sal gebeur as jy R2 000 vir 3 jaar in ‘n bank belê teen ‘n fantastiese rentekoers van 9% per jaar? Om die rente uit te werk, moet jy bepaal wat 9% van R2 000 oor ‘n tydperk van 3 jaar is. Die antwoord van R540 is die rente wat jy kry en moet by die bedrag van R2 000 getel word. Dus, na 3 jaar sal jou belegging R2 540 werd wees. Kyk na hierdie video om te verstaan waar die formule vandaan kom en om nog voorbeelde te sien.
This video is also available in Afrikaans. Click here to watch it: • Simple interest
Hierdie video is ook beskikbaar in Afrikaans. Klik hier om dit te kyk: • Simple interest
Skip to:
0:00 Introduction
0:37 Definisie
0:52 Voorbeeld 1
2:49 Enkelvoudige rente formule
4:17 Uitwerk van totale bedrag en formule
5:34 Voorbeeld 2
#lindalehanie
#classroomeducationonline
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: