RSG Bekbasaar: Land en Sand Kyle Cowan
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2025-09-29
Просмотров: 254
Suid-Afrika is op nog ’n top-10 lys – dié keer saam met lande soos Colombia en Meksiko as een van die lande waar georganiseerde misdaadkartelle en sindikate hoogty vier.
Kyle Cowan, wat die Taco Kuiper-prys al twee keer gewen het, se jongste boek, Mafia Land, het pas verskyn. Die boek skets ’n donker prentjie van hoe verskillende sindikate en kartelle Suid-Afrika regeer.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: