David - Genade Onbeskryflik Groot
Автор: NG Kerk Magalies
Загружено: 2025-12-04
Просмотров: 65
Improvisasie op Genade Onbeskryflik Groot – improv. David Marsden
Hierdie improvisasie op gesang 510 in die Liedboek bestaan uit vier gedeeltes. Die eerste gedeelte is deur die doedelsak geïnspireer en die tweede bevat melodiese improvisasies. Die derde gedeelte is ’n improvisasie op die gesang melodie wat deur die Buxtehude Chiaconne in die begin van die program geïnspireer is, en die laaste gedeelte is die oorspronklike harmonisasie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: