David - As Hy weer kom
Автор: NG Kerk Magalies
Загружено: 2025-12-06
Просмотров: 20
Improvisasie op As Hy Weer Kom
improv. David Marsden
Die opening van hierdie improvisasie is geïnspireer deur die introduksie van die Reger Passacaglia hierbo. Die tweede gedeelte van die improvisasie vind inspirasie in film musiek, en gebruik harmoniese tegnieke wat in die fliek Narnia gebruik is. Die derde gedeelte is ’n stadig en ekspressiewe aria wat uiteindelik deur die oorspronklike harmonisasie opgevolg word om die improvisasie af te sluit.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: