RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid Episode 7 - Oud wingerd op die oujaar
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2025-12-30
Просмотров: 272
In die episode van Die Reine Wynheid vier ons Suid-Afrika se ikoniese "ou wingerd" op die oujaar. Wat is die oudste wingerd in SA? Rosa Kruger en Nadia Hefer van die Old Vine Project en Kayleigh Hattingh wynmaker van Kaapzicht vertel van die diep gewortelde erfenis van ons ou wingerd, dat dit waarlik die smaak en kwaliteit van die wyn beinvloed, navorsing en internasionale toekennings wat onlangs aan die projek oorhandig is.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: