RSG Bekbasaar: Land en Sand Theo Venter
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2026-01-19
Просмотров: 310
Vir byna 40 jaar al ontleed hy verkiesings en politieke gebeure op RSG en televisie. Prof. Theo Venter is ’n deurwinterde kenner van die politieke landskap.
In sy huis op Potchefstroom het Theo Land en Sand met Pieter Steyn gesels oor politiek, sy spotprentversameling, jag, en waarom hy nie die brief van die 44 Afrikaners onderteken het nie.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: