Lig - N I C O
Автор: Nico Nelissen
Загружено: 2025-11-12
Просмотров: 61
Album: Lament
Year: 2025
Lyrics:
Hoeveel keer het jy jou trane afgevee
Hoeveel keer jou siel daarvoor gegee
Jy probeer en jy probeer
Maar alles kom net weer tot niks neer
Jy weet hoe dit voel om te gee
Alles van jou – jy’s leeg
Jy weet hoe dit voel om te verloor
Alles van jou lê bloot, jy staan voor
Donkerte bedek die lig
Die swaar daarvan verblind my sig
Wat moet ek doen om vrede weer te bring
Lig breek deur die donkerte
Die hemelse verblind my sig
Wat moet ek doen dat die vrede weer sink
Jy weet hoe dit voel om te hardloop
Deur velde waar jy weet jy hoort
Stap saam met Hom wat weet wat jy kort
Wat jy veronderstel is om te word
Jy weet hoe dit voel om te gee
Alles van jou – jy’s leeg
Jy weet hoe dit voel om te verloor
Alles van jou lê bloot, jy staan voor
Donkerte bedek die lig
Die swaar daarvan verblind my sig
Wat moet ek doen om vrede weer te bring
Lig breek deur die donkerte
Die hemelse verblind my sig
Wat moet ek doen dat die vrede weer sink
Wanneer die stilte skree in my hart
En ek vergeet wie ek regtig was
Laat die lig deur my breek
Laat die vrede in my leef
Donkerte bedek die lig
Die swaar daarvan verblind my sig
Wat moet ek doen om vrede weer te bring
Lig breek deur die donkerte
Die hemelse verblind my sig
Wat moet ek doen dat die vrede weer sink
Writers: Nico Nelissen
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: