Redding - N I C O
Автор: Nico Nelissen
Загружено: 2025-11-17
Просмотров: 91
Album: Lament
Year: 2025
Lyrics:
Hulle sê dis tyd vir water
Kom die tyd al hoe nader
Sink tot diep op die bodem
Vat my tot in die stroom in
Kom ek uit vir asem
Is ek nou 'n nuwe mens
Wys ek gee my hart vir Jesus
Dis al wat hulle wens
Is ek dan gered
Hoe sal ek tog weet
As die mense anders vir my sê
Is ek dan genoeg
Vir Hom na wie ek soek
Dis dalk al wat ek moet doen
Hoekom hoor ek nie jou stem nie
In die plekke waar hulle sê jy is nie
Hoekom voel ek nie jou gees nie
Miskien is dit ek wat die punt mis
Kom ek uit vir asem
Is ek nou 'n nuwe mens
Wys ek gee my hart vir Jesus
Dis al wat hulle wens
Is ek dan gered
Hoe sal ek tog weet
As die mense anders vir my sê
Is ek dan genoeg
Vir Hom na wie ek soek
Dis dalk al wat ek moet doen
Vergeet ek van myself
Terwyl ek deur die voorwaardes moet delf
Aan elke reël moet voldoen
Om my redding uit te kerf
Is ek dan gered
Hoe sal ek tog weet
As die mense anders vir my sê
Is ek dan genoeg
Vir Hom na wie ek soek
Dis dalk al wat ek moet doen
Writers: Nico Nelissen
Listen here: / albums
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: